Nuus
'n Vodacom selfoon kan nou in Mosambiek gebruik word teen die selle koste as in Suid Afrika.
Mosambiek het 'n pragtige kuslyn met baie wonderlike strande - maar vir baie van ons is dit 'n vreemde land, met 'n vreemde taal en vreende gewoontes.
 
By Nhabanga Paradys bied ons die beste van ' tropiese paradys sonder die onsekerheid van 'n eksotiese bestemming.
 
By Nhabanga Paradys is jy altyd tussen vriende, en jy kan altyd in jou eie taal regkom.
 
By Nhabanga Paradys kry jy die standaarde dat jy gewoond is en verwag.
Waar Afrikaners kampeer...
Ons kampeerterrein le aan die meer van Bilene in die Gaza provinsie net 4 ure van die grens.  Die water in die meer is skoon en veilig vir kinders.  Daar kom geen haaie in die meer en daar is geen ander gevare nie.
 
Ons het meer dan 40 gras bedekte kampeerplekke onder koelte bome, almal met elektiesietyd en skoon drinkwater.
 
Ons ablusies is so goed as jy eenige plek in Suis Afrika kan kry.
 
Vir die wat die regte see soek le die Indiese Oseaan 'n kilometer ver oor die duine.
 
Quad motorfietse is welkom binne sekere beperkinge.
Bring
Toegang
Fasiliteite
Fotos
Tuis
....vir Afrikaners
Kontak
Nhabanga Paradys...
About - Conditions - Contacts
Copyright 2009